Klik op skakel om na regte afdeling geneem te word / Click on link to be taken to correct section
- Kleinkindpret: Poefies op ouma se t-hemp …Kleinkind begin mos nou baie praat. Die hele tyd word daar met my gesels. En ek geniet dit so baie.
- Die SA Rugbyraad “verkoop” SpringbokkeKyk, ek het lanklaas so lekker gelag oor ‘n nuusberig as vanoggend. Want kan jy nou meer? Die nuusleser het dit sowaar nuuswaardig geag om te lees: “Die SA Rubyraad beskuldig dat hy Springbokke verkoop.”
- Kleinkindpret: I-kiem, i-kiem …Kleinkind is ‘n interessante skepseltjie, ek verkyk my aan hom en sy taal wat aangeleer word. Omdat hy Engelse animasiestories kyk, praat hy Engels en Afrikaans.
- Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loopEk wou die storie al so lankal vertel, maar dan laat ek dit weer staan. Want seun dink nie regtig ek is snaaks as ek vertel dat baba sy eie krukke gemaak het nie.
- ‘n Vinnige nagtelike Uber op OR ThamboDit lyk vir ons of dit baie beter gaan wees om Stilbaai toe te ry as om te vlieg. Veral as ek na die afgelope twee gebeurtenisse kyk …