Ek gesels verlede week oor wat ek in iemand se wolk foto sien en raak aan die gesels met een van die mense wat kommentaar gelewer het – Andrew Blair het die volgende te vertelle gehad:
Or what I couldn’t have. When I was about 12 I thought I saw the Children of Israel, led by Moses, walking across the blue sky between the clouds.
Dit moes asemrowend gewees het. Ek het toe vertel dat ek een keer ‘n foto van wolke geneem het wat die idee geskep het dat soldate aangestap kom. Hier is die foto:

Kyk die onderbene en die voete … so in gelid.
Mama Cornier het ‘n uitdaging waartydens tekstuur op Dinsdae gedeel moet word. Ek was in my element. Hierdie foto het ek nou die Sondag by Boesmansgat in die Noord-Kaap, Suid-Afrika, geneem.
Die tekstuur is absoluut pragtig. Kyk hoe verweer die rots, sulke deeltjies word los en dan word dit klippies in hulle eie gaatjies. En dan spoel die klippies uit …
***
Travellink het gevra vir pienk verlede week. Toe deel ek ‘n foto van ‘n blom in my tuin. Vandag dink ek daaraan dat hierdie foto van BB se harnas baie gepas is …
Sy was baie vies vir my, daarom kruip sy onder die tafel in die sitkamer weg.
Yes,they look like Jack Boots, marching in rhythm.
LikeLiked by 1 person
Thanks, it captured me.
LikeLiked by 1 person
Ai pienk!
LikeLiked by 1 person
Daardie verweerde rotse lyk wonderlik – dit is my soort foto hierdie. En ja, ek kan ook jou soldate sien 🙂
LikeLiked by 2 people
Geweet jy gaan van die rotse hou. Tekstuur.
LikeLiked by 1 person
Your kind of photo and, yes the soldiers are there. Didn’t use google. Wonderful
LikeLiked by 2 people
Die tekstuur op jou foto is inderdaad uitsonderlik.
LikeLiked by 1 person
Ek kon dit nie los nie. Dankie, Una
LikeLike
Die foto’s is pragtig. Wow!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, San.
LikeLike
Die wolke is ongelooflik!
LikeLiked by 1 person
Ek het ook so gedink, dit het regtig gevoel.
LikeLiked by 1 person
Ek stem saam!
LikeLiked by 1 person
kyk wat gebeur as jy die tekstuur foto in swart en wit doen?
LikeLiked by 1 person