Daar is – vir my – min goed wat so mooi soos die see is. Alhoewel ons nie naby ‘n see bly nie, is daar duisende foto’s van die see op my foon. En hierdie foto wat ek vandag deel, is maklik een van my gusntelinge.
Lees voort “Golwe by Bondi strand, Sydney, Australië”