Gepubliseer in Joernaal

Angie watsenaam … het musiek werklik na hierdie laagtepunt gedaal?

Ek volg ‘n blog op WordPress wat my aan nuwe Afrikaans musiek en sangers bekend stel. Ek het nou die dag oor een van die sangeresse geskryf. Vandag wil ek oor ‘n ander een skryf, ek dink net nie sy klassisfiseer as sangeres nie.

Lees voort “Angie watsenaam … het musiek werklik na hierdie laagtepunt gedaal?”