Kyk, ek het nie daarna uitgesien dat Spoorloos 3 ten einde loop nie. Maar ek moet erken, die nuwe reeks wat in sy plek is, is opwindend. Die naam het my natuurlik soos ‘n magneet getrek. Nêrens, Noord-Kaap.
Lees voort “Nêrens – Noord-Kaap – resensie”