Sjoe, en hier moet ek nou ‘n tweede keer in twee dae skryf oor Suid-Afrikaanse sangers wat ek nie ken nie. En daarmee bedoel ek Afrikaanse sangers. En vergelyk ek sommer twee liedjies met dieselfde titel. Veral omdat Bok van Blerk wel bekend is.
Lees voort “Bloedbroers – Gift Matjila vs Bok van Blerk”Kate Rok Vier debuut album met nuwe snit
Blaai ek vanoggend so deur my leser en kom ek op hierdie klank in Afrikaans af. Kate Rok, blykbaar kenmerkend aan haar Voortrekkerkappie.
Lees voort “Kate Rok Vier debuut album met nuwe snit”Blaarbriefie in boomstam vir my fotograaf blogvriende
Toe ek hierdie blaar sien wat soos ‘n briefie in die stam van die boom ingeskuif het, het ek dadelik aan Anne en Aletta en Appeltjie gedink.
Lees voort “Blaarbriefie in boomstam vir my fotograaf blogvriende”Masjiene om vuil lug skoon te maak
Ek het vanoggend van die Breezometer toep vertel. En toe laai vriendinne hom af en laat weet lug by hulle is net so sleg. Brenda vra toe raad oor die twee masjiene en waar ek dit gekoop het.
Lees voort “Masjiene om vuil lug skoon te maak”Breezometer … vuil lug rede vir siek voel?
Vandat ons Centurion toe getrek het, sukkel ek sommige dae met toe neus, benoude bors en ‘n algehele gevoel van baie siek wees. Word ek snags wakker daarvan.
Lees voort “Breezometer … vuil lug rede vir siek voel?”Ek mis Sonel en Rambo
Soms staan mens sommer net op met ‘n verlange na iets … Wel, ek het vandag nie met die verlange opgestaan nie, maar WordPress laat my na twee spesiale blogvriende verlang.
Lees voort “Ek mis Sonel en Rambo”