Sondagoggend lê ons so effens laat in. As sewe-uur laat genoem kan word as mens langs die Vaal is. Manlief sluimer weer in terwyl ek op my iPad lees, met my hand oop en plat op die matras tussen ons. Wat ‘n fout!
Lees voort “‘n Ongelukkige druk op my hand”Etiket: manlief
Naweek van stilte op my blog
Ek groet tot Maandag, want ek mag my iPad nie die naweek saamvat nie.
Lees voort “Naweek van stilte op my blog”Dag 20: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek gesels oor op wie ek altyd kan staatmaak en waarom. Dit is inderdaad ‘n maklike ene, want dit is my kinders en my manlief.
Lees voort “Dag 20: WRG se 21 dae van dankbaarheid”