Die Covid-19 pandemie het ‘n slegte impak op skole. Nie alleen is skole gesluit nie, maar baie onderwysers sit sonder werk omdat hulle kontrakte het.
Etiket: onderwys
As ongeskiktheid tuis gekweek word …
Ek lees nou die dag ‘n blog raak waarin videos van twee baie klein kindertjies gedeel word.
Lees voort “As ongeskiktheid tuis gekweek word …”Om ‘n Afrikaans vakonderwyser te wees
Ek, wat nie daarvan gehou het om Afrikaans te leer nie, het, vir my straf, bykans my hele onderwysloopbaan Afrikaans as vak aangebied. Eerste Taal, Tweede Taal, na 1994 bekend as Huistaal en Eerste Addisionele Taal. En Immigrant-Afrikaans.