Die wasmasjien het besluit sy gaan ook my gebrek aan Russies beproef deur net een wassiklus toe te laat.
Etiket: Russies is nie maklik nie
As ‘n toep nie wil saamspeel nie
Ek sou vandag weer met Russiese klasse begin het. Dit het toe nooit gebeur nie. Omdat twee toeps nie wou saamspeel nie.
Lees voort “As ‘n toep nie wil saamspeel nie”Siriliese alfabet se ware vriende is allesbehalwe vriende …
Ek het, toe ons Qazaqstan toe getrek het, baie opgewonde besluit dat ek Russies gaan leer praat. Daai opgewondenheid het sommer binne die eerste twee maande soos mis voor die son verdwyn. Tans is dit ‘n langsame proses.
Lees voort “Siriliese alfabet se ware vriende is allesbehalwe vriende …”Taalverwerwing in ‘n nuwe land
Die afgelope twee maande het ek my nogal vervies oor hoe stadig ek ‘n nuwe taal aanleer. Maar dan gebeur sulke oulike goed tussen groot mense dat mens van die moeilike aanleer van Russies vergeet en hardop in die straat aan die lag gaan, in so mate dat die mense om ons seker dink dat ons koekoes is.
Lees voort “Taalverwerwing in ‘n nuwe land”